top of page
SIT DAAI OORFONE AAN VIR 'N TRIP MET BREYTEN BREYTENBACH SE BEAUTIFUL GEDIG.
ONDER VERTEL ONS DIE STORIE...........
ROOIBORS-
DUIF
Toe wonder Seun en Haidee: "Waneer is die regte tyd om vir almal die Lam en die Lam Alweer te wys. Haidee (Liefie) stuur toe vir Seun 'n email van Aardklop af met 'n lys gedigte wat gaan oor Liefde. Hulle besluit toe om 'n journey te create wat in vleg met die Lam Alweer. Hulle kon nie anders as die legend Breyten Breytenbach se "Rooiborsduif" te kies nie.
LIEFIE, ONS SOEK 'N DUIF!
SEUN, ONS SOEK 'N PORTHOLE!
Skielik het ons 'n platform, 'n landing, 'n rus plek vir die "Die Lam"
bottom of page