Ons is nie ons Ligame nie, "We are not our bodies"
Ons is nie ons ligame nie series….dit was nog altyd vir my so interesting hoe waneer twee mans liefde wys vir mekaar, dit gesien word as verkeerd, volgens jou programmering… maar as twee mans mekaar skiet in oorlog of op een of ander manier opfok, is dit ok…. Volgens jou programmering….. onthou, jy is n siel in n liggaam… n siel het nie Å„ gender nie, jou liggaam is n suit, die mees technologically advanced space suit ever designed….. maar dit gaan dood, jy kan nie identifiseer met dit nie….
​
Ek het nog altyd geglo jy moet die wêreld create waarin jy wil bly, maar nie net n wêreld wat lekker is vir jou nie, 'n wêreld wat lekker is vir almal. So ek create dit deur my gedagtes wat manifest in my kuns. Seun vat gewoonlik oor:… as ons begin wakker word kan ons begin sien dat alle divisie in ons mindsets net programmering is, kan ons begin om onself en mekaar te reprogram, om te heal, ons help mekaar heal. Deur die humanity in mekaar se oë te sien. Ons is nie hierdie ligame nie…. Ons is een. Punt!
​
Op 'n sekere stadium word ons wakker om te sien dat al wat oor is, is om jouself in iemand anders te
face. Jy face jouself.
"Ons is nie ons ligame nie" en die "Nostalgies" range of series merge in 'n campaign of 'n combined series met musiek, met ander woorde dit raak 'n digitale kuns, collage klankreis. Die idee is om hierdie konsep in 'n uitstalling te verander.