top of page

HERE I AM SHARING SOME OF THE PROCESS, WHILST I AM CREATING MY NEW EP:
"ONS LEWE IN 'N MOVIE". IT IS A DIGITAL ART SOUND JOURNEY / EP / SHORT FILM.

BELOW ARE THE MOOD BOARDS / DEMO'S FOR THE SONGS

seun + …….live, op toer……

Wat as ek dit op toer kan vat?

 

die brief aan die director so ver

 

liewe ….

 

ek tik hierdie boodskap want ek weet daar gaan iemand kom en ek dink daai iemand is hier.

die iemand wat hierdie wat ek deur my vessel probeer communicate kan translate en help anker…..want ek dink hulle anker dieselfde…….

die ankering, the anchoring was never a solo.

it was a lesson in letting go

in a co-creation slow mo.

 

ek wil ’n live show doen, en ek het moodboards, ek het baie moodboards en ek het baie demo’s.

ek wil weet hoeveel geld ek moet manifest om hierdie af te pull, op meer as n wereld klas standaard, ’n universal klas standaard.

ek wil die illusie verduidelik, hierdie journey van dualiteit in hierdie vleis uniform, en wat ons hier is ……om te doen, wie ons is, sommer skaamte of skroom, help ons die mensdom soos hulle wakker word van die droom…..maar dis two fold……

ek het ’n baie spesiale konneksie met ’n siel gehad op die planeet ’n paar jare terug. Hierdie persoon kon dit regkry om in ’n stap meditasie, dimensies te shift, basically kon hulle in ’n ander dimensie instap……in hierdie spesifieke meditasie of dimensie het sy in ’n temple ingestap met tibetan monks, ek was een van die monks en die boodskap vir die weergawe van my tot wat sy hierdie persoon access gehad het was……….’’ek create nie net vir die frequency of existence nie, maar vir die higher realms” 

…..so dis two fold, ’n universal production, wat gaan aan op aarde, waar is ons in die proses van die beautiful awakening of mankind……….to be continued

 

 

ek het min of meer ’n idee en moodboards van hoe die plot verloop:

ek het gedink dat die titel (maar ek is baie oop vir die co-creation proses en watookal deurkom vir jou) sal wees “ons lewe in’n movie”

die stage production sal op so manier gebeur dat elke sound journey of liedjie of stuk op so manier gedoen word dat dit ook geskiet word as ’n music video. 

so die gehoor kry layers of experiences. 

 

die illusie van ’n mental asylum, want as mens mos so praat dan dink mense mos jy is mal…….

want ons almal het mos volle begrip van wat normaal is…. ek meen kyk om jou wat in die 

wereld aan gaan, ons aanvaar dit as normaal?

 

to be continued…

HIER IS 'N PAAR ARTWORKS WAT DEURKOM

toer image 1.jpg
op toer image copy.jpg

to be continued

bottom of page